My beurt:
Ek is lief vir jou en is so bly jy is in my lewe.
Jy het soveel in so kort tyd gebring en ek is jou ewig dankbaar.
Ek gaan jou nooit weer laat gaan nie en ek sal altyd vir jou lief wees. <3
In die lewe, die een daarna en enige ander wat daarna kom!
Ek is lief vir jou! <3